|
Hoender Gebraai Op Kole
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / BBQ/Fondue
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 6 hoenderboudjies(kippenbouden)
1 groot ui
60 ml botter
sout en hoender speserye (uit potje)
Sous
6 eetl suiker
4 eetl Worcestersous
2 koppies droë rooiwyn
½ blik tamatiepuree
klein bietjie sout
Kook alles saam.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Rasper die ui. Braai in botter. Giet sous oor en kook hoender in sous vir so 10 minute. Haal uit en braai op kole stadig tot gaar.
Maak sous weer kokend warm, en wanneer hoender gaar is, plaas terug in sous vir nog 3 minute. Skep uit en bedien.
|
|
|